Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Zuma terug hof toe
  • Bylmoorde: ‘Marli se lewe sal nooit weer dieselfde wees’
  • Video: ‘Meteoriet’ het sosiale media aan die gons

Zuma terug hof toe

Die voormalige president Jacob Zuma sal na verwagting Vrydag vlugtig in die hof verskyn. Lees meer.

 

Bylmoorde: ‘Marli se lewe sal nooit weer dieselfde wees’

Die staat het Dinsdag in die hooggeregshof in Kaapstad aangevoer dat Marli van Breda sal moet leef met die wete dat haar broer hulle gesin uitgewis het. Lees meer.

 

Video: ‘Meteoriet’ het sosiale media aan die gons

ʼn Vermoedelike meteoriet wat Saterdagaand vanaf die Ottosdal-omgewing in Noordwes te siene was, het sosialemediagebruikers behoorlik op hol. Lees meer.

 

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Pin It on Pinterest