Leesvordering:

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week.

Mei 14, 2021

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • Afrikaanssprekendes ‘huiwerig’ om inenting te kry
  • Poskantoor ‘bankrot’ na nóg ʼn enorme verlies
  • Bloubessieboere verwag 63%-toename in uitvoere

Afrikaanssprekendes ‘huiwerig’ om inenting te kry

Navorsing wat die breër Suid-Afrikaanse bevolking insluit dui daarop dat amper die helfte (42%) van Afrikaanssprekendes huiwerig is om die Covid-19-entstof te ontvang. Dit is veel meer as dié in ander taalgroepe wat teen die inenting gekant is. Lees meer.

Poskantoor ‘bankrot’ na nóg ʼn enorme verlies

Volgens die sukkelende instelling se jaarverslag het hy ʼn verlies van sowat R1,8 miljard vir die 2019-’20-boekjaar gehad – ʼn allemintige toename van die R1,1 miljard se verlies wat hy die vorige jaar gely het. Lees meer.

Bloubessieboere verwag 63%-toename in uitvoere

Die bloubessiebedryf is een van die bedrywe in Suid-Afrika wat die vinnigste groei, sover dit aanplantings betref, maar ook in produksiewaarde. Lees meer.

Meer oor die outeur

Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Kollig Nuusbrief: 17 Junie 2021

Kollig Nuusbrief: 17 Junie 2021

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir Suid-Afrikaanse burgers in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. SA terug op vlak 3, sê...

Onderneming in die Kollig: Harry Erasmus Art

Onderneming in die Kollig: Harry Erasmus Art

Wêreldwyd se Wêreldgids het ’n suksesvolle netwerk op die been gebring om Suid-Afrikaners in die buiteland met mekaar in aanraking te bring sodat jy Suid-Afrikaanse ondernemings in jou omgewing kan ondersteun. Wêreldwyd kies elke week een onderneming uit die...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest