Leesvordering:

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Mei 28, 2021

Deur Suné van Heerden

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • ‘Onskuldig’ – Zuma pleit op aanklagte teen hom
  • Ja, Digital Vibes-kontrak wás onreëlmatig – Mkhize
  • Huldeblyke stroom in vir Ben Kruger

‘Onskuldig’ – Zuma pleit op aanklagte teen hom

Na meer as 15 jaar se heen-en-weerdery het oudpres. Jacob Zuma Woensdag onskuldig gepleit op die verskeie aanklagte van korrupsie, rampokkery, belastingontduiking en geldwassery wat met die land se omstrede wapenaankooptransaksie verband hou. Lees meer.

Ja, Digital Vibes-kontrak wás onreëlmatig – Mkhize

Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, sê die kontrak wat aan die maatskappy Digital Vibes toegeken is om kommunikasiedienste vir die departement te verrig was inderdaad onreëlmatig – maar die minister hou voet by stuk dat hy geensins daarby gebaat het nie. Lees meer.

Huldeblyke stroom in vir Ben Kruger

Huldeblyke stroom in ná die akteur Ben Kruger Dinsdag by sy huis in Brooklyn, Pretoria, weens Covid-19 gesterf het. Lees meer.

Meer oor die outeur

Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Kollig Nuusbrief: 17 Junie 2021

Kollig Nuusbrief: 17 Junie 2021

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir Suid-Afrikaanse burgers in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. SA terug op vlak 3, sê...

Onderneming in die Kollig: Harry Erasmus Art

Onderneming in die Kollig: Harry Erasmus Art

Wêreldwyd se Wêreldgids het ’n suksesvolle netwerk op die been gebring om Suid-Afrikaners in die buiteland met mekaar in aanraking te bring sodat jy Suid-Afrikaanse ondernemings in jou omgewing kan ondersteun. Wêreldwyd kies elke week een onderneming uit die...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest