Leesvordering:

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Jun 17, 2021

Deur Suné van Heerden

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • SA terug op vlak 3, sê president
  • Familie sê daar is geen tienling nie
  • KZN-inwoners glo steeds ‘diamante’ is hul uitkoms

SA terug op vlak 3, sê president

Pres. Cyril Ramaphosa het Dinsdagaand uit die Uniegebou die land toegespreek oor die jongste verwikkelinge rakende die Covid-19-pandemie. Lees meer.

Familie sê daar is geen tienling nie

Die nuus dat die 37-jarige Gosiame Thamara Sithole van Tembisa op 7 Junie aan sewe seuns en drie dogters geboorte in “’n Pretoriase hospitaal” geskenk het, het die volgende dag soos ’n veldbrand versprei. Lees meer.

KZN-inwoners glo steeds ‘diamante’ is hul uitkoms

Duisende het reeds na die buitewyke van KwaHlathi buite Ladysmith gestroom ná ʼn beeswagter verlede week op ʼn handvol ongeïdentifiseerde kristalagtige stene afgekom het. Lees meer.

Meer oor die outeur

Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Droogte tot nasionale ramp...

Kollig nuusbrief: 22 Julie 2021

Kollig nuusbrief: 22 Julie 2021

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir Suid-Afrikaanse burgers in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die...

“Hansie Slim” – die mannetjie wat die wye wêreld ingevaar het

“Hansie Slim” – die mannetjie wat die wye wêreld ingevaar het

Deur Ilze Nieuwoudt  Titel: “Hansie Slim” Woorde: A.D.E. Gutsche (vers 1), P. McLachlan (vers 2) Wysie: Volkswysie, verwerk deur Chris Lampbrecht Wie sou ooit kon raai dat die einste klein Hansie van wie derduisende Afrikaanse kindertjies so gretig sing in “Hansie...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest