Leesvordering:

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Jul 22, 2021

Deur Suné van Heerden

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • Droogte tot nasionale ramp verklaar
  • Brood, melk weer volop ná onluste
  • Taxigeweld ontlont ná weermag intree

Droogte tot nasionale ramp verklaar

Van die droogtegeteisterde gebiede het nou al nege jaar lank geen behoorlike reën gehad nie. Lees meer.

Brood, melk weer volop ná onluste

“Bakkerye is weer oop en brood, wat sedert die onluste skaars was, is sedert die naweek weer volop. Melkvoorraad is ook weer beskikbaar en suikermeulens is sedert Saterdag weer in aksie.” Lees meer.

Taxigeweld ontlont ná weermag intree

Owerhede het Woensdag bevestig dat geen nuwe gevalle van taxigeweld sedert Dinsdagaand in Kaapstad aangemeld is nie. Dit volg nadat die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) onlangs in dié stad ontplooi is. Lees meer.

Meer oor die outeur

Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Onderneming in die Kollig: Meat Point Switserland

Onderneming in die Kollig: Meat Point Switserland

Wêreldwyd se Wêreldgids skep ’n suksesvolle netwerk om Suid-Afrikaners in die buiteland met mekaar in aanraking te bring sodat jy Suid-Afrikaanse ondernemings in jou omgewing kan ondersteun. Vat die kans en word deel van hierdie netwerk. Netwerke is nie net vir...

Leesgenot vir die jongspan: ʼn Boek vir Desember

Leesgenot vir die jongspan: ʼn Boek vir Desember

Hou die kinders besig gedurende die skoolvakansie! Briewe van Mieliepit Ontmoet vir Mieliepit: ’n baie pittige troetelhoender van Bloemfontein. ’n Bietjie lui (sal sy self erken), en baie lief vir gesels, skryf sy die allersnaakste briewe aan ene Liefsteling. Sy...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest