Leesvordering:

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Aug 12, 2021

deur Suné van Heerden

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • R112 miljard se tekort as NVG ingestel word
  • Gupta’s het ‘geen sê’ in beperkingsbevel
  • Uitstel van verkiesing bedreig die Grondwet

 

R112 miljard se tekort as NVG ingestel word

Volgens Solidariteit se somme sal daar na raming ’n tekort van minstens R112 miljard in die nasionale begroting ontstaan indien die regering met die implementering van die omstrede Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) voortgaan. Lees meer.

 

Gupta’s het ‘geen sê’ in beperkingsbevel

Die hooggeregshof in Bloemfontein het Woensdag beslis dat die direkteure van Islandsite Investments 180 (Pty) Ltd, wat aan lede van die omstrede Gupta-familie behoort, nie by magte is om ’n beperkingsbevel deur die ondersoekdirektoraat (OD) van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) teen te staan nie. Lees meer.

 

Uitstel van verkiesing bedreig die Grondwet

Helen Zille, federale voorsitter van die Demokratiese Alliansie, het Woensdag tydens ʼn perskonferensie gewaarsku indien die verkiesing uitgestel word, dit ʼn voorloper kan wees vir die ontrafeling van ons grondwetlike demokrasie. Lees meer.

Meer oor die outeur

Maroela Media

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Uit en Tuis: ’n E-pos uit Riga, Letland

Uit en Tuis: ’n E-pos uit Riga, Letland

In Uit en Tuis gesels ons met mense wat tans in die buiteland woon of voorheen daar gewoon en gewerk het. Hierdie week gesels ons met Marelize Vermeulen, wat tans in Riga, Letland studeer. Sy vertel ons van karums, ’n lekker wat van maaskaas gemaak word met allerhande...

Kollig Nuusbrief: 20 Januarie 2022

Kollig Nuusbrief: 20 Januarie 2022

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir Suid-Afrikaanse burgers in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Hier is die...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

deur Suné van Heerden Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. ‘Werkplek-terroris’ Malema...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest