Leesvordering:

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Sep 9, 2021

deur Suné van Heerden

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • Belastingbetaler dok steeds op vir Zuma
  • Howe se IT-stelsel kapot
  • Oud-SAner nou Mej. Ierland

 

Belastingbetaler dok steeds op vir Zuma
Die rekening vir die oudpresident se mediese behandeling in ʼn private instelling beloop tot dusver sowat R400 000. Lees meer.

 

 

Howe se IT-stelsel kapot
Die departement van justisie en grondwetlike ontwikkeling se IT-stelsel gee sedert Sondag probleme en beïnvloed tans die werking van al sy kantore en howe reg oor die land. Lees meer.

 

 

Oud-SAner nou Mej. Ierland
Uba, nou ’n mediese wetenskaplike in die Ierse stad Galway, het op sewejarige ouderdom saam met haar gesin van Johannesburg na Ierland verhuis met die hoop op ’n beter lewe. Lees meer.

 

 

 

Meer oor die outeur

Maroela Media

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Onderneming in die Kollig: McKennaGray Home Styling and Design

Onderneming in die Kollig: McKennaGray Home Styling and Design

Wêreldwyd se Wêreldgids skep ’n suksesvolle netwerk om Suid-Afrikaners in die buiteland met mekaar in aanraking te bring sodat jy Suid-Afrikaanse ondernemings in jou omgewing kan ondersteun.  Vat die kans en word deel van hierdie netwerk. Netwerke is nie net vir...

Stemme en stilte

Stemme en stilte

VRYWARING: Hierdie word nie geskryf om raakgesien te word nie.  Hopelik sal diegene wat my ken weet dat my motief suiwer is. Ons deel die lesse wat ons leer om mekaar te bemoedig en die omvang van God se omgee te deel. Om ‘n people pleaser te wees is ‘n...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest