deur Suné van Heerden
Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.
- Duisende polisiebeamptes van geweldsmisdade aangekla
- Kaapse universiteit wil inenting verplig
- Druk op Ramaphosa om wette te bekragtig
Duisende polisiebeamptes van geweldsmisdade aangekla
Meer as 10 000 Suid-Afrikaanse polisiebeamptes is in minder as tien jaar van gewelddadige misdade soos moord, verkragting of aanranding aangekla. Lees meer.
Kaapse universiteit wil inenting verplig
ʼn Voorstel om inentings teen Covid-19 by die Universiteit van Kaapstad (UK) verpligtend te maak, is deur meer as 130 professore en akademici gesteun. Lees meer.
Druk op Ramaphosa om wette te bekragtig
Die parlement se onlangse aanvaarding van drie wetsontwerpe, gemik op die bekamping van geweld teen spesifiek vroue en kinders, word wyd verwelkom. Lees meer.