Leesvordering:

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Sep 27, 2021

deur Suné van Heerden

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • UK-senaat stem vir verpligte inenting
  • Eenheid moet fluitjieblasers in SA beskerm
  • Konstitusionele Hof gee ‘ja’ vir Afrikaans by Unisa

UK-senaat stem vir verpligte inenting

Die oorgrote meerderheid lede van die Universiteit van Kaapstad (UK) se senaat het ten gunste van verpligte inenting by dié instelling gestem, met 83% wat ten gunste van so ʼn besluit is. Lees meer.

 

Eenheid moet fluitjieblasers in SA beskerm

ʼn Korrupsiewaghond het Woensdag gewaarsku dat fluitjieblasers se lewens bedreig word, ʼn maand ná die moord op ʼn gesondheidsbeampte wat korrupsie oor PPE-tenders onthul het. Lees meer.

 

Konstitusionele Hof gee ‘ja’ vir Afrikaans by Unisa

Die uitspraak is as ʼn oorwinning vir Afrikaans én taalregte in die land bestempel. Lees meer.

Meer oor die outeur

Maroela Media

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Uit en Tuis: ’n E-pos uit Riga, Letland

Uit en Tuis: ’n E-pos uit Riga, Letland

In Uit en Tuis gesels ons met mense wat tans in die buiteland woon of voorheen daar gewoon en gewerk het. Hierdie week gesels ons met Marelize Vermeulen, wat tans in Riga, Letland studeer. Sy vertel ons van karums, ’n lekker wat van maaskaas gemaak word met allerhande...

Kollig Nuusbrief: 20 Januarie 2022

Kollig Nuusbrief: 20 Januarie 2022

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir Suid-Afrikaanse burgers in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Hier is die...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

deur Suné van Heerden Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. ‘Werkplek-terroris’ Malema...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest