Leesvordering:

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Okt 8, 2021

deur Suné van Heerden

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • Dis Cele vs. Sitole in stryd om beheer van polisie
  • ‘Rasmal’ regering nou ook by IAO verkla
  • SOE sukkel oor geld

Dis Cele vs. Sitole in stryd om beheer van polisie
Sedert 2000, met die aanstelling van Jackie Selebi, is elke polisiekommissaris in omstredenheid gedompel. Een van die grootste bydraende faktore hiervoor was omdat dit politieke aanstellings was van mense sonder enige polisie-ervaring. Lees meer.

 

‘Rasmal’ regering nou ook by IAO verkla
Solidariteit het Woensdag ʼn klag teen die regering se raswette by die Internasionale Arbeidsorganisasie (IAO) in Genève, Switserland, ingedien. Lees meer.

 

SOE sukkel oor geld
Die SOE se geldprobleme spruit glo hoofsaaklik uit die enorme bedrae geld wat aan hom verskuldig is, maar nie deur munisipaliteite en provinsiale regerings betaal word nie. Lees meer.

Meer oor die outeur

Maroela Media

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Onderneming in die Kollig: Meat Point Switserland

Onderneming in die Kollig: Meat Point Switserland

Wêreldwyd se Wêreldgids skep ’n suksesvolle netwerk om Suid-Afrikaners in die buiteland met mekaar in aanraking te bring sodat jy Suid-Afrikaanse ondernemings in jou omgewing kan ondersteun. Vat die kans en word deel van hierdie netwerk. Netwerke is nie net vir...

Leesgenot vir die jongspan: ʼn Boek vir Desember

Leesgenot vir die jongspan: ʼn Boek vir Desember

Hou die kinders besig gedurende die skoolvakansie! Briewe van Mieliepit Ontmoet vir Mieliepit: ’n baie pittige troetelhoender van Bloemfontein. ’n Bietjie lui (sal sy self erken), en baie lief vir gesels, skryf sy die allersnaakste briewe aan ene Liefsteling. Sy...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest