Leesvordering:

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Okt 13, 2021

deur Suné van Heerden

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • Polisiehoë eis omkoopgeld sodat saak ‘verdwyn’
  • ‘Ondeurdagte’ bepalings vir private veiligheidsbedryf nou wet
  • Reusebrande in Noord-Kaap woed plek-plek steeds

Polisiehoë eis omkoopgeld sodat saak ‘verdwyn’

Die staatsgetuie was reeds vrygespreek van moord, maar die destydse lid van die misdaadintelligensie-eenheid het beweer die klag is heringestel. Lees meer.

‘Ondeurdagte’ bepalings vir private veiligheidsbedryf nou wet

Die wetgewing bepaal onder meer dat alle veiligheidsmaatskappye, vervaardigers, invoerders en verspreiders van veiligheidstoerusting minstens 51% in swart besit moet wees. Lees meer.

Reusebrande in Noord-Kaap woed plek-plek steeds

Boere spook sedert Saterdag om die brand in bedwang te bring. Lees meer.

Meer oor die outeur

Maroela Media

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Onderneming in die Kollig: McKennaGray Home Styling and Design

Onderneming in die Kollig: McKennaGray Home Styling and Design

Wêreldwyd se Wêreldgids skep ’n suksesvolle netwerk om Suid-Afrikaners in die buiteland met mekaar in aanraking te bring sodat jy Suid-Afrikaanse ondernemings in jou omgewing kan ondersteun.  Vat die kans en word deel van hierdie netwerk. Netwerke is nie net vir...

Stemme en stilte

Stemme en stilte

VRYWARING: Hierdie word nie geskryf om raakgesien te word nie.  Hopelik sal diegene wat my ken weet dat my motief suiwer is. Ons deel die lesse wat ons leer om mekaar te bemoedig en die omvang van God se omgee te deel. Om ‘n people pleaser te wees is ‘n...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest