Leesvordering:

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Nov 10, 2021

deur Suné van Heerden

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • Staking by Eskom veroorsaak steeds vertragings
  • Pandemie tref Tassie-projek swaar
  • Nuwe SEB-regulasies ‘gaan familieboerderye knou’

Staking by Eskom veroorsaak steeds vertragings

Asof die hernude inwerkingstelling van beurtkrag Suid-Afrikaners nie reeds mismoedig genoeg gemaak het nie, lyk dit asof ʼn sloerstaking by Eskom steeds herstelwerk aan kragtoevoerprobleme in Gauteng vertraag. Lees meer.

Pandemie tref Tassie-projek swaar

Solidariteit Helpende Hand kan vir 2022 die helfte minder graadeens met ʼn volgepakte skooltassie toerus as twee jaar gelede vóór die Covid-19-pandemie uitbreek het. Só kan jy help. Lees meer.

Nuwe SEB-regulasies ‘gaan familieboerderye knou’

Die landbouorganisasie Saai sê die nuwe regulasies wat oor uitvoer bekend gemaak is, gaan familieboerderye swaar tref. Die departement van landbou het onlangs die nuutste vereistes van die Raad van Toesig op die Uitvoer van Bederfbare Produkte (PPECB) aangekondig. Lees meer.

Meer oor die outeur

Maroela Media

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Onthou helde soos Totius vandag op Taaldag

Onthou helde soos Totius vandag op Taaldag

Deur Alana Bailey Op 14 Augustus 1875 is die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) in die Paarl gestig. Dit was die eerste amptelike poging om Afrikaans as volwaardige gebruikstaal op alle vlakke te vestig. In latere jare het die datum as Afrikaanse Taaldag begin...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees. Saai gryp in by...

Uit en tuis: ’n e-pos uit Ierland

Uit en tuis: ’n e-pos uit Ierland

Uit en tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Hierdie week gesels ons met Kirsten Mocke wat tans saam met haar man in Ierland woon. Kirsten vertel ons meer van hul emigrasieproses en hulle lewe in...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest