Leesvordering:

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Nov 25, 2021

deur Suné van Heerden

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • Belgiese joernaliste besoek Voortrekkermonument
  • SA platejoggie vir Grammy-toekenning benoem
  • Federer speel toergids vir Kolisi in Zürich

Belgiese joernaliste besoek Voortrekkermonument

ʼn Groep Belgiese joernaliste wat Dinsdag in Suid-Afrika aangekom het vir ʼn sesdagtoer en eerste ʼn besoek aan die Voortrekkermonument in Pretoria afgelê het, was verwonder oor die argitektuur van die gebou. Lees meer.

SA platejoggie vir Grammy-toekenning benoem

Hy is benoem saam met internasionale kunstenaars soos Illenium, Major Lazer, Marshmello, Sylvan Esso en Ten City. Lees meer.

Federer speel toergids vir Kolisi in Zürich

Tennisheld Roger Federer het toergids in die bekoorlike strate van Switserland se grootste stad vir die Bokheld gespeel. Lees meer.

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Onthou helde soos Totius vandag op Taaldag

Onthou helde soos Totius vandag op Taaldag

Deur Alana Bailey Op 14 Augustus 1875 is die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) in die Paarl gestig. Dit was die eerste amptelike poging om Afrikaans as volwaardige gebruikstaal op alle vlakke te vestig. In latere jare het die datum as Afrikaanse Taaldag begin...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees. Saai gryp in by...

Uit en tuis: ’n e-pos uit Ierland

Uit en tuis: ’n e-pos uit Ierland

Uit en tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Hierdie week gesels ons met Kirsten Mocke wat tans saam met haar man in Ierland woon. Kirsten vertel ons meer van hul emigrasieproses en hulle lewe in...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest