deur Suné van Heerden
Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.
- Tweede buitelandse toekenning vir SA boer
- Vrae oor weermag se ‘bisarre’ bakkeryplan
- Texas-goewerneur gekap oor verregaande twiet oor ‘immigrante’ uit SA
Tweede buitelandse toekenning vir SA boer
Hy is ook vereer vir die werk wat hy gedoen het in die uitbreiding van landbou-organisasies in Afrika en die bevordering van die belange van boere in voorspraak en veldtogte. Lees meer.

Vrae oor weermag se ‘bisarre’ bakkeryplan
Die DA het die weermag se besluit om verskeie bakkerye op die been te bring as “bisar” bestempel. Lees meer.

Texas-goewerneur gekap oor verregaande twiet oor ‘immigrante’ uit SA
Die goewerneur van die Amerikaanse deelstaat Texas het hom die gramskap van die sosialemediagemeenskap op die hals gehaal ná ʼn omstrede twiet waarin dit duidelik blyk dat hy bitter lanklaas ʼn atlas oopgeslaan het. Lees meer.
