Leesvordering:

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Jan 12, 2022

deur Suné van Heerden

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • Mans ná ses ure uit stormsee gered
  • Parlement-brand: Beskuldigde vir waarneming gestuur
  • Steenhuisen bepleit einde van ramptoestand

Mans ná ses ure uit stormsee gered

“Ons het begin beelde sien. Enige voorwerp in die verte het soos ʼn boot begin lyk. Ons het aan elke greintjie hoop probeer vashou.” Lees meer.

Parlement-brand: Beskuldigde vir waarneming gestuur

Die verdediging het ook aangevoer dat Mafe dreig om met ʼn eetstaking te begin indien sy borgtogaansoek nie voortgaan nie. Lees meer.

Steenhuisen bepleit einde van ramptoestand

“Daar is ʼn groot risiko dat ons demokrasie aan ʼn klein groepie individue oorgelaat word wat besluite namens ons neem sonder enige parlementêre oorsig of ander demokratiese toetse.” Lees meer.

Meer oor die outeur

Maroela Media

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Uit en Tuis: ’n E-pos uit Riga, Letland

Uit en Tuis: ’n E-pos uit Riga, Letland

In Uit en Tuis gesels ons met mense wat tans in die buiteland woon of voorheen daar gewoon en gewerk het. Hierdie week gesels ons met Marelize Vermeulen, wat tans in Riga, Letland studeer. Sy vertel ons van karums, ’n lekker wat van maaskaas gemaak word met allerhande...

Kollig Nuusbrief: 20 Januarie 2022

Kollig Nuusbrief: 20 Januarie 2022

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir Suid-Afrikaanse burgers in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Hier is die...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

deur Suné van Heerden Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. ‘Werkplek-terroris’ Malema...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest