Leesvordering:

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Jan 20, 2022

deur Suné van Heerden

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • ‘Werkplek-terroris’ Malema besoek restaurante oor buitelanders
  • Parlement-brand: Hof beveel Mafe se vrylating uit psigiatriese hospitaal
  • Groot hofsake oor verpligte inenting wink

‘Werkplek-terroris’ Malema besoek restaurante oor buitelanders

Plase, veiligheidsmaatskappye en die res van die gasvryheidsbedryf is volgende in die EFF-leier se visier. Lees meer.

Parlement-brand: Hof beveel Mafe se vrylating uit psigiatriese hospitaal

Die hooggeregshof in Kaapstad het beslis die bevel om Mafe vir psigiatriese waarneming te stuur was onbehoorlik gemaak en dat sy aanhouding in Valkenberg onwettig is en onmiddellik beëindig moet word. Lees meer.

Groot hofsake oor verpligte inenting wink

“Dit is absoluut noodsaaklik om regsekerheid hieroor te kry en dit sal tot almal se voordeel wees.” Lees meer.

Meer oor die outeur

Maroela Media

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Potchefstromers  in België

Potchefstromers in België

Ons het hierdie week met Aimee le Roux en haar man gesels wat hul hele lewe lank in Potchefstroom gewoon het en binne drie maande al hulle besittings verkoop het en met ses tasse na ’n klein dorpie in België getrek het. Sy vertel ons van hulle eerste sneeu-ervaring,...

Die “hulle” wat naaste aan ons is

Die “hulle” wat naaste aan ons is

Vrydag was weer ’n pad-dag, en ek het so baie gehoor wat ek graag wil onthou. Onder andere die volgende: Een van die wonderlikste dinge om te sien, is hoe God jou idees verander.Tony Evans Deel van grootword is om groter te dink, wyer te droom – en daarmee is niks...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest