Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Malema sê hy organiseer ‘dalk’ plaasmoorde
  • Man wat glo land van witmense wil ‘reinig’ voor hof gedaag
  • Nog ‘n Wêrelderfenisgebied vir SA

 

Malema sê hy organiseer ‘dalk’ plaasmoorde

Julius Malema, leier van die EFF, het op Twitter gesê hy organiseer “dalk, dalk nie” plaasmoorde in reaksie op ʼn stelling van ʼn ander gebruiker. Lees meer.

Man wat glo land van witmense wil ‘reinig’ voor hof gedaag

Velaphi Khumalo, ’n voormalige werknemer by die provinsiale departement van sport, kuns, kultuur en ontspanning, word Maandag deur die menseregtekommissie (MRK) voor die gelykheidshof gedaag vir haatspraak. Lees meer.

Nog ’n Wêrelderfenisgebied vir SA

Die Barberton Makhonjwa-Bergreeks in Mpumalanga is as Suid-Afrika se tiende Wêrelderfenisgebied verklaar. Lees meer.

 

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Pin It on Pinterest