deur Suné van Heerden
Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees.

Comair se situasie ‘beroerd’
Daar is groot kommer dat meer as 1 000 werksgeleenthede in die slag kan bly as Comair finaal sy deure moet sluit. Lees meer.

IMF bekommerd oor Eskom, Transnet
Die span van die Internasionale Monetêre Fonds het pas sy besoek aan Suid-Afrika afgehandel en doen verskeie aanbevelings om die land se geldsake te help regruk. Lees meer.

Versoekskrif aan bestuur van Taalmonument oorhandig
“Ons doen ’n dringende beroep op die bestuur van die Afrikaanse Taalmonument om nie die knie te buig voor die waansin van Nathi Mthethwa en die ANC nie.” Lees meer.