Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • EFF dreig boere, banke en DA
  • Listeriose uitbreking: Dís wie skuldig is, sê Motsoaledi
  • ANC krabbel terug oor reserwebank.

EFF dreig boere, banke en DA

Julius Malema, leier van die EFF, het Sondag gewaarsku die banksektor en Afrikaner-boere moenie probeer saamsweer in ʼn poging om grondonteiening sonder vergoeding te laat misluk nie. Lees meer.

 

Listeriose-uitbreking: Dís wie skuldig is, sê Motsoaledi

Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, het die vinger na Enterprise Foods se Polokwane-fabriek gewys as die skuldige onderneming wat die listeriose-uitbreking in Suid-Afrika betref. Nagenoeg 180 mense het tot dusver aan dié uitbreking gesterf en altesaam 948 met die siekte gediagnoseer. Lees meer.

 

ANC krabbel terug oor Reserwebank

Die ANC het teruggekrabbel en ʼn omstrede parlementêre mosie oor die nasionalisering van die Reserwebank teruggetrek. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest