Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Ramaphosa: ‘Tyd vir praat is verby’
  • Foto’s: Minstens een dood in Pta-vliegtuigongeluk
  • Swak vertaalde vraestelle verwar leerders

Ramaphosa: ‘Tyd vir praat is verby’

Pres. Cyril Ramaphosa het Saterdag gesê Suid-Afrikaners is moeg daarvoor dat sakeondernemings in die land deur ʼn minderheid bestuur word. Lees meer.

Foto’s: Minstens een dood in Pta-vliegtuigongeluk

Minstens een persoon is dood toe ʼn vliegtuig Dinsdagmiddag in Pretoria neergestort het. Lees meer.

Swak vertaalde vraestelle verwar leerders

Gr. 10- en 12-leerders in Gauteng is tydens die Junie-eksamen met ʼn paar vreemde elemente op die Afrikaanse weergawe van die periodieke tabel gekonfronteer. Lees meer.

 

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Pin It on Pinterest