Leesvordering:

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Jun 15, 2022

deur Suné van Heerden

Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees.

Kommer, kritiek oor lening by Wêreldbank

Die DA sê die lening van R7,6 miljard is ʼn teken van die regering se toenemende desperaatheid om ʼn onvolhoubare ekonomiese situasie te finansier, maar die ekonoom Dawie Roodt stem nie saam nie. Lees meer.

Ryanair doen weg met Afrikaanse vraelys

Michael O’Leary, bedryfshoof van Ryanair, het Dinsdag tydens ‘n mediakonferensie reageer op dié omstrede vraelys. Lees meer.

Comair se likwidasie toegestaan

Luidens hofstukke is die likwidasie nodig vir Comair om sy vloot vliegtuie, ter waarde van sowat R3,5 miljard, tot voordeel van sy krediteure te bewaar. Lees meer.

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees. ‘Komitee moet Phala...

Onderneming in die Kollig: Reisgenoot

Onderneming in die Kollig: Reisgenoot

Reisgenoot is ’n klein onderneming wat boutique-reisdienste aan ons kliënte bied, insluitende vlugte, toere, bootreise en hotelle regoor die wêreld. Jy kan jou soektog en bespreking aanlyn doen net wanneer dit jou pas, terwyl ons bedrewenheid en ondersteuning jou stap...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest