deur Suné van Heerden
Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees.

Miljoene opgedok vir siviele eise teen Gautengse polisie
Dit terwyl meer as 90% van Suid-Afrikaners onveilig voel wanneer die polisie hulle van die pad af trek en boonop onseker is of hulle die polisielede kan vertrou wat hulle voorgekeer het. Lees meer.

Bela-wet moet Afrikaanse skole transformeer, sê Lesufi
Lesufi het uitgevaar teen Afrikaanse skole wat in 2019 slegs 6% van alle skole in Gauteng uitgemaak het en die taal verbind met ʼn vorm van rassistiese uitsluiting deur te insinueer dat lede van die Afrikaanse skoolgemeenskap rassiste is. Lees meer.

Covid-19-regulasies dalk binnekort laat vaar
Indien die regulasies teruggetrek word, sal dit die einde van maskers, beperkings op getalle in stadions en teaters, asook reisbeperkings na Suid-Afrika beteken. Lees meer.