Leesvordering:

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Aug 3, 2022

Deur Suné van Heerden

Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees.

“Cele mislei oor vordering met DNS-toetse

Polisieverslae wat onlangs deur die minister self onderteken en aan die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie voorgelê is, skets ’n donker prentjie. Lees meer.

SA-ners maak skoonskip by internasionale talentkompetisie

Die WCOPA word die afgelope 25 jaar beskou as die Olimpiese Spele vir dansers, sangers, akteurs, modelle en instrumentaliste. Lees meer.

Jaco Jacobs takel Dr. Seuss in Afrikaans

“Dink jy ook soms daar’s ʼn graai in jou laai of ʼn flerefas in jou klerekas?” Lees meer oor Jaco Jacobs se vertalings van vier Dr. Seuss-boeke. Lees meer.

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Onthou helde soos Totius vandag op Taaldag

Onthou helde soos Totius vandag op Taaldag

Deur Alana Bailey Op 14 Augustus 1875 is die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) in die Paarl gestig. Dit was die eerste amptelike poging om Afrikaans as volwaardige gebruikstaal op alle vlakke te vestig. In latere jare het die datum as Afrikaanse Taaldag begin...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees. Saai gryp in by...

Uit en tuis: ’n e-pos uit Ierland

Uit en tuis: ’n e-pos uit Ierland

Uit en tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Hierdie week gesels ons met Kirsten Mocke wat tans saam met haar man in Ierland woon. Kirsten vertel ons meer van hul emigrasieproses en hulle lewe in...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest