Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Ramaphosa sê ANC gáán Grondwet verander
  • Gebruik van regte wette noodsaaklik vir suksesvolle uitsettings tydens grondgrype
  • Regsaksie kom om kragonderbrekings te verhoed

Ramaphosa sê ANC gáán Grondwet verander

Pres. Cyril Ramaphosa het gesê die ANC gaan die Grondwet verander om die omstandighede waaronder grond sonder vergoeding onteien kan word, duidelik uit te stippel. Lees meer. 

Gebruik van regte wette noodsaaklik vir suksesvolle uitsettings tydens grondgrype

Grondgrype, onwettige grondbesettings en voorstelle om artikel 25 van die Grondwet te wysig om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, is aan die orde van die dag. Lees meer.

Regsaksie kom om kragonderbrekings te verhoed

Die sake-organisasie Sakeliga, voorheen bekend as AfriSake, het regsaksie begin met die oog op ʼn oplossing wat Eskom landswyd sal verhoed om elektrisiteit na betalende eindgebruikers te onderbreek. Lees meer.

 

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest