Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • ANC het glo 139 plase in die oog vir grondgrype
  • Honderde beset Vrystaat-boer se plaas
  • Huis Davidtsz: ‘Dit mag nie weer gebeur’

ANC het glo 139 plase in die oog vir grondgrype

Die ANC het glo 139 plase uitgekies wat hulle oor die volgende paar weke sonder vergoeding wil onteien. Lees meer.

Honderde beset Vrystaat-boer se plaas

Sowat 600 grondbesetters het Maandagoggend by ʼn plaas net buite Virginia in die Vrystaat opgedaag, veld begin brand en erwe uitgemeet. Lees meer. 

Huis Davidtsz: ‘Dit mag nie weer gebeur’ 

Nadat Huis Davidtsz, ʼn sorgsentrum vir bejaardes en verswakte volwassenes in die Pretoriase middestad, die afgelope week in die soeklig was weens ʼn ontwrigtende staking, het sake daar nou grootliks teruggekeer na normaal. Lees meer.

 

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest