Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Bird Island-skrywer dood gevind
  • Lys bekend van plase wat glo onteien gaan word
  • Besetters sak toe op grond in Pta-Oos

Bird Island-skrywer dood gevind

Mark Minnie, een van die skrywers van die omstrede boek, Die seuns van Bird Island, is Maandagaand dood aangetref op ʼn plaas aan die buitewyke van Port Elizabeth. Lees meer.

Lys bekend van plase wat glo onteien gaan word

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ʼn lys bekendgemaak van plase wat glo deur die ANC-regering geoormerk is om in die volgende paar weke sonder vergoeding onteien te word. Lees meer.

Besetters sak toe op grond in Pta-Oos

ʼn Groep mense het glo Sondagmiddag probeer om ʼn munisipale padreserwe in Faerie Glen in Pretoria-Oos te beset. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest