Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • SA verval in tegniese resessie
  • Grondbesetters dreig AfriForum en media petrolbomme
  • Meer skuil glo agter onteiening van Akkerland-plase

SA verval in tegniese resessie

Suid-Afrika se ekonomiese groei het in die tweede kwartaal van vanjaar met 0,7% gekrimp en daarmee die land in ’n tegniese resessie gedompel. ’n Tegniese resessie gebeur wanneer twee agtereenvolgende kwartale negatiewe groei toon. Lees meer.

Grondbesetters dreig AfriForum en media met petrolbomme

“Teen verlede week Vrydag was hier seker so 30 strukture opgerig, maar oor die naweek moes hulle baie besig gewees het, want hier is nou al seker ’n honderd sinkstrukture opgerig en hier is baie meer mense.” Lees meer.

Meer skuil glo agter onteiening van Akkerland-plase

Dit het Maandag aan die lig gekom dat daar na bewering baie meer skuil agter die regering se planne om die plase wat deur Akkerland Boerdery besit word te onteien – en dié planne het glo niks met grondhervorming te doen nie. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest