Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Minister van polisie beskryf SA as ‘n oorlogsone
  • Video: Besetters op Gauteng-plaas ná 2 weke verwyder
  • SA gaande oor pragsneeufoto’s in reservaat

Minister van polisie beskryf SA as ʼn oorlogsone

Suid-Afrika se moordsyfer is so hoog dat Suid-Afrikaners tereg kan aanvoer hulle woon in ʼn oorlogsone, het die minister van polisie, genl. Bheki Cele, Dinsdagoggend gesê. Lees meer.

Video: Besetters op Gauteng-plaas ná 2 weke verwyder

Sowat 1 000 Rooimiere, bygestaan deur ʼn span van AfriForum en die polisie, het Dinsdagoggend alle besetters van dr. Motodi Maserumule se eiendom noord van Pretoria verwyder. Lees meer.

SA gaande oor pragsneeufoto’s in reservaat

Prentjiemooi foto’s van olifante en kameelperde tussen sneeubedekte bome wat die afgelope naweek in ʼn Oos-Kaapse natuurreservaat geneem is, het sosialemediagebruikers behoorlik gaande. Lees meer.

 

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Pin It on Pinterest