Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Wysiging van visumregulasies verwelkom
  • Trump ‘waningelig’ oor SA – Ramaphosa
  • Kaap kry nog goeie waternuus

Wysiging van visumregulasies verwelkom

Die Wes-Kaapse handelsbevorderingsagentskap Wesgro het Dinsdag Malusi Gigaba, minister van binnelandse sake, se aangekondig dat bestaande visumregulasies aangepas sal word om toerisme ʼn hupstoot te gee, verwelkom as “ʼn stap in die regte rigting”. Lees meer.

Trump ‘waningelig’ oor SA – Ramaphosa

Pres. Cyril Ramaphosa het teruggekap na Amerikaanse president Donald Trump, nadat dié vroeër sy minister van buitelandse sake gevra het om ondersoek in te stel na die kwessie van plaasmoorde, grondbesettings en -onteiening in Suid-Afrika. Lees meer.

Kaap kry nog goeie waternuus

Die Stad Kaapstad sê die damvlakke in die Wes-Kaap het die afgelope week met nog sowat 6% gestyg. Lees meer.

 

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest