Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Nzimande sê ‘nee’ vir noodtoestand vir Kaapse spoorlyne
  • SA’ner in Duitse tronk: Nog geen uitspraak oor borgtog
  • Brandstofpryse amptelik aangekondig: Motoriste gaan hoes

Nzimande sê ‘nee’ vir noodtoestand vir Kaapse spoorlyne

Nzimande het bygevoeg die regering belê miljarde in die herstelling van die kwynende spoorinfrastruktuur en dienste in die provinsie, maar dat brandstigters en gewapende bendes erg toegeslaan het in die afgelope paar maande. Lees meer.

 

SA’ner in Duitse tronk: Nog geen uitspraak oor borgtog

Zunaid Moti, die omstrede Suid-Afrikaanse sakeman wat tans in ʼn tronk in Duitsland aangehou word, se pa het Maandag berigte ontken dat sy seun se tweede aansoek om borgtog misluk het. Lees meer.

 

Brandstofpryse amptelik aangekondig: Motoriste gaan hoes

Die prys van 95-oktaan petrol sal van Woensdag af vir die eerste keer ooit meer as R17 per liter in die binneland wees. Lees meer.

 

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest