Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Plaasmoord: ‘Jammer’ sal niks help nie
  • Mboweni ingesweer as minister van finansies
  • Regstappe kom dalk ná ANC webwerf-drama

Plaasmoord: ‘Jammer’ sal niks help nie

“Pleks daarvan dat julle net verby hierdie video blaai of my familie jammer kry, wil ek hê julle moet asseblief ’n verskil maak,” vra hy. Lees meer.

Mboweni ingesweer as minister van finansies

Tito Mboweni, voormalige president van die Reserwebank, is Dinsdag ingesweer as die nuwe minister van finansies ná Nhlanhla Nene se bedanking. Lees meer.

Regstappe kom dalk ná ANC webwerf-drama

Die ANC het Maandag laat hoor dat hy van voorneme is om regstappe te doen teen die kontrakteur Unwembi nadat die party se webwerf opgeskort is omdat dié diensverskaffer glo nie betaal is nie. Lees meer.

 

 

 

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest