Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • VBS kan groot kopseer word vir ANC, Ramaphosa
  • Slagoffers van plaasmoorde en -aanvalle vra vir doodstraf
  • Ramaphosa: ‘Grondhervorming beweeg nou met spoed’

VBS kan groot kopseer word vir ANC, Ramaphosa

Die ineenstorting van die VBS Bank (die eertydse Venda Bouvereniging) gaan die meeste probleme vir die EFF veroorsaak, maar ook vir pres. Cyril Ramaphosa; en vir die ANC kan dit ʼn massiewe hoofpyn wees. Lees meer.

Slagoffers van plaasmoorde en -aanvalle vra vir doodstraf

Talle naasbestaandes van mense wat wreed en brutaal in plaasaanvalle vermoor of beseer is, glo die doodstraf moet teruggebring word omdat tronkstraf die moordenaars klaarblyklik nie afskrik nie. Lees meer.

Ramaphosa: ‘Grondhervorming beweeg nou met spoed’

Pres. Cyril Ramaphosa het Sondag aan gemeenskapslede van KwaMkhwanazi in KwaZulu-Natal gesê hul eerste suksesvolle grondeis is die eerste in ʼn toetsprogram terwyl die regering “die grondkwessie” met hernude krag aanpak. Lees meer.

 

 

Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Pin It on Pinterest