Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Pik Botha ter ruste gelê
  • Liggaam van vermiste Chileense toeris dalk gevind
  • Plaasvrou (68) takel aanvallers met mes

Pik Botha ter ruste gelê

Oudpres. FW de Klerk, Bantu Holomisa, leier van die United Democratic Movement (UDM) en hoofregter Mogoeng Mogoeng was almal Dinsdag by die begrafnis van oudmin. Pik Botha. Lees meer.

Liggaam van vermiste Chileense toeris dalk gevind

Die liggaam van die 29-jarige Slavko Andro Yaksic Besoaín, ʼn Chileense rugsakreisiger wat op 24 September in KwaZulu-Natal vermis geraak het, is vermoedelik in ʼn lykshuis in dié provinsie aangetref. Lees meer.

Plaasvrou (68) takel aanvallers met mes

ʼn Vrou wat op ʼn plaas in Mpumalanga woon, het die hele tyd vermoed die een of ander tyd sal sy in haar woonplek oorval word. Lees meer.

Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Pin It on Pinterest