Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Wes-Kaap: George- en Karatarabrande het saamgesmelt
  • Hiér is die feite oor die nuwe skokdwelm in Pretoria
  • DA dien kriminele klagte in teen De Lille

Wes-Kaap: George- en Karatarabrande het saamgesmelt

Vir die tweede agtereenvolgende jaar woed verwoestende veldbrande in die Wes-Kaap, en elke keer het dit menselewens geëis. ʼn Reuse-oppervlak, sowat 68 000 ha, het al sedert die afgelope naweek gebrand. Lees meer.

 Hiér is die feite oor die nuwe skokdwelm in Pretoria

Video’s van jong mans en kinders van Pretoria wat oënskynlike aanvalle en psigotiese episodes beleef nadat hulle ʼn onbekende middel gerook het, word wyd op sosiale media versprei. Lees meer.

DA dien kriminele klagte in teen De Lille

Die DA het Dinsdagaand bevestig hy het kriminele klagte ingedien het teen Patricia de Lille, uittredende burgemeester van Kaapstad, asook teen die burgemeesterskomiteelid Brett Herron, soos aanbeveel in die Bowmans-verslag. Lees meer.

 

 

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Pin It on Pinterest