Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Ramaphosa oor moorde op wit boere
  • Opposisiepartye rand mekaar aan in die parlement
  • SA onderwyser sterf in Vietnam

Ramaphosa oor moorde op wit boere

Pres. Cyril Ramaphosa het toegegee dat wit boere in Suid-Afrika vermoor word nadat die leier van die VF Plus, dr. Pieter Groenewald, hom vanmiddag in die parlement daaroor gekonfronteer het. Lees meer.

Opposisiepartye rand mekaar aan in die parlement

Chaos het vandeesweek in die parlement uitgebreek toe lede van verskillende opposisiepartye mekaar op die vloer van die Nasionale Vergadering aangerand het. Lees meer.

SA onderwyser sterf in Viëtnam

ʼn Suid-Afrikaanse onderwyser wat in ʼn motorfietsongeluk in Viëtnam gesterf het, se pa en broer tref op die oomblik reëlings om sy oorskot te gaan haal sodat hulle hom in sy geboorteland kan kom begrawe. Lees meer.

 

 

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest