Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees

  • Omstrede minister Gigaba bedank
  • Nuwe pad tussen Mosambiek en KZN geopen
  • VBS sommer gou finaal gelikwideer

 

Omstrede minister Gigaba bedank

Pres. Cyril Ramaphosa het Dinsdagmiddag die minister van binnelandse sake, Malusi Gigaba, se bedankingsbrief ontvang. Lees meer. 

Nuwe pad tussen Mosambiek en KZN geopen

Filipe Nyusi, Mosambiek se president, het Saterdag die amptelike opening van die nuwe pad tussen sy land se hoofstad, Maputo, en die Suid-Afrikaanse provinsie KwaZulu-Natal waargeneem. Lees meer.

VBS sommer gou finaal gelikwideer

Die hooggeregshof in Pretoria het Dinsdag ʼn finale bevel uitgereik wat die Reserwebank se aansoek toestaan om VBS Mutual Bank te likwideer. Lees meer.

 

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest