Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • ANC en EFF verskil oor grondkwessie
  • Nuwe NVG-hoof aangekondig
  • ‘Meeste tot dusver vanjaar landuit’

ANC en EFF verskil oor grondkwessie

Op dieselfde dag dat die Nasionale Vergadering gestem het ten gunste van die verandering van die Grondwet om onteiening sonder vergoeding te vergemaklik, het die ANC en die EFF se samewerking oor die kwessie uitgerafel, en lyk ‘n wysiging van die Grondwet wiskundig onwaarskynlik. Lees meer.

Nuwe NVG-hoof aangekondig

Pres. Cyril Ramaphosa het Dinsdag by die Uniegebou in Pretoria die naam bekend gemaak van die nuwe nasionale direkteur van openbare vervolging (NDOV). Lees meer. 

‘Meeste tot dusver vanjaar landuit’

Kenners voorspel die meeste Suid-Afrikaners tot dusver sal vanjaar landuit verhuis. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest