Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Video: BLF reageer ná leier sê ‘wit mense sal doodgemaak word’
  • ANC lig sluier oor planne met grond
  • Eskom-hoë: ‘Dit is beurtkrag-situasie’

Video: BLF reageer ná leier sê ‘wit mense sal doodgemaak word’

Black First Land First (BLF) het Maandag ontken dat dié party se leier, Andile Mngxitama, rassehaat aangeblaas het tydens ʼn toespraak die afgelope naweek in Potchefstroom. Lees meer.

ANC lig sluier oor planne met grond

Die ANC sal nie ‘n duim toegee aan die EFF oor nasionalisering van grond nie en sal baie versigtig wees om nie ander lande se foute met grondhervorming en grondonteiening te maak nie, het die ANC-hoofsweep, Jackson Mthembu, vandag in die parlement belowe. Lees meer.

Eskom-hoë: ‘Dít is die beurtkrag-situasie’

Eskom is vol vertroue dat beplande kragonderbrekings voorlopig iets van die verlede is. Hy meen ook die instandhouding wat hy in Desember aan sy kragsentrales doen, sal die kans op beurtkrag van middel Januarie af verminder. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest