Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Ramaphosa reageer op BLF-leier se uitlatings
  • Kitskosgroep verbied om advertensie uit te saai
  • Sewe SA’ners uit Chinese tronke vrygelaat

Ramaphosa reageer op BLF-leier se uitlatings

Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdagaand tydens ʼn radio-onderhoud gereageer op die omstrede uitlatings van Andile Mngxitama, BLF-leier. Lees meer.

Kitskosgroep verbied om advertensie uit te saai

Die Reklamebeheerraad het beslis ʼn advertensie van Chicken Licken waarin die bordjies verhang word en ʼn man uit Afrika Nederland koloniseer, maak ʼn bespotting van ʼn saak “wat ontstellend is vir baie Suid-Afrikaners”. Lees meer.

Sewe SA’ners uit Chinese tronke vrygelaat

Sewe Suid-Afrikaners wat in tronke in die Jiangsu-provinsie in China aangehou is in verband met visumoortredings, is vrygelaat en sal binnekort na Suid-Afrika gedeporteer word. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest