Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • ‘Skrikwekkende’ verwikkeling by Laerskool Schweizer-Reneke
  • Foto’s: Verwoesting in die Overberg-distrik
  • Byna 200 000 stroom na wildtuin oor feesseisoen

‘Skrikwekkende’ verwikkeling by Laerskool Schweizer-Reneke

Die skool is in die nuus nadat ʼn ouer ʼn foto in die sosiale media gedeel het wat kwansuis wys hoe ʼn onderwyseres haar klas volgens hul ras laat sit het. Die onderwyseres wat die foto geneem het, Elana Barkhuizen, is intussen deur die beheerliggaam geskors. Lees meer of lees alle berigte oor Laerskool Schweizer-Reneke.

Foto’s: Verwoesting in die Overberg-distrik

“So baie mense het hul huise verloor; alles wat hulle besit. Dit was so ʼn verskriklike, verskriklike dag met so baie trane.” Lees meer.

Byna 200 000 stroom na wildtuin oor feesseisoen

Die Nasionale Krugerwildtuin het vandeesweek bekendgemaak dat daar oor die feesseisoen ʼn allemintige 194 782 mense deur sy hekke is. Lees meer.

 

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest