Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • ‘My regte geskend’, sê minister oor Bosasa-bewerings
  • Staatskaping: Zondo boos oor uitgelekte verklaring
  • Kan SA toestroming uit Zim hanteer?

‘My regte geskend’, sê minister oor Bosasa-bewerings

Nomvula Mokonyane, minister van omgewingsake, meen haar regte is geskend aangesien sy nie kennis gegee is dat sy by getuienis voor die Zondo-kommissie na staatskaping betrek gaan word nie. Lees meer.

Staatskaping: Zondo boos oor uitgelekte verklaring

“Adjunkregter Raymond Zondo het Maandag sy ontevredenheid uitgespreek dat ʼn belangrike getuie in die staatskapingsondersoek se beëdigde verklaring aan die media gelek is. Zondo het gesê hy sal Dinsdag dié vertroulikheidsoortreding ondersoek. Lees meer.

Kan SA toestroming uit Zim hanteer?

Die Suid-Afrikaanse regering beweer hy het ʼn gebeurlikheidsplan om ʼn toestroming van mense uit Zimbabwe die hoof te bied, maar erken in dieselfde asem hy het nie die vermoë om so iets te hanteer nie. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest