Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Video: Kaapse gesin gee hul kar vir koerantverkoper
  • Departement vat 58 plase terug ná SOE-ondersoek
  • Minder moorde, meer aanvalle op plase in 2018

Video: Kaapse gesin gee hul kar vir koerantverkoper

Olivier en sy vrou, Nicole, het besluit om hul motor as ʼn geskenk aan hul plaaslike koerantverkoper te gee. Lees meer.

Departement vat 58 plase terug ná SOE-ondersoek

Die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming het Vrydag gesê hy het, ná verdoemende bevindings in ʼn verslag deur die spesiale ondersoekeenheid (SOE) oor twyfelagtige grondooreenkomste, 58 plase teruggevat en van die betrokke personeel het bedank, afgetree of is sanksies opgelê. Lees meer.

Minder moorde, meer aanvalle op plase in 2018

Die aantal plaasmoorde het in 2018 afgeneem, maar die voorkoms van aanvalle op plase het skerp toegeneem. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest