Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Hoof praat ná skooltragedie
  • Buitelandse druk op SA regering neem toe
  • AfriForum takel enorme grondeis in Centurion

Hoof praat ná skooltragedie

Leerders en personeellede van Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark het traumaberading ontvang nadat vier leerders Vrydag dood is toe ʼn deel van ʼn betonloopvlak by die skool meegegee het. Lees meer.

Buitelandse druk op SA regering neem toe

Pogings tot buitelandse druk op die Suid-Afrikaanse regering oor korrupsie, wanbestuur en beleidsaspekte het die grootste sukses tot nog toe gehad toe vyf regerings ʼn waarskuwingsnota aan pres. Cyril Ramaphosa gerig het. Lees meer.

dig

AfriForum takel enorme grondeis in Centurion

Die burgerregte-organisasie AfriForum het Dinsdag by ʼn mediakonferensie in Centurion aangekondig dat die organisasie ʼn grondeis sal teenstaan wat op sowat 4 000 ha residensiële grond in die Centurion-omgewing ingestel is. Lees meer

Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest