Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Eskom: Beurtkrag duur voort
  • Maimane, Malema looi president in staatsrede-debat
  • Ek is dankbaar ek het dít by SA geleer

Eskom: Beurtkrag duur voort

Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het gesê ingenieurs sal ʼn onafhanklike oudit van die land se kragstasies doen. Lees meer.

Maimane, Malema looi president in staatsrede-debat

Pres. Cyril Ramaphosa en die ANC-regering het behoorlik deurgeloop onder aanvalle van opposisieleiers op die eerste dag van die debat oor die staatsrede. Lees meer.

Ek is dankbaar ek het dít by SA geleer

Dít is wat Suid-Afrika vir my is. Dis wat my vandag in dankbaarheid my kop laat sak en laat bid vir my land. Lees meer.

 

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest