Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Klein Weskus-restaurant ‘beste ter wêreld’
  • Peiling wys ANC is onder 50% steun in Gauteng
  • Solidariteit:Ras het die Eskom-reus laat val

 

Klein Weskus-restaurant ‘beste ter wêreld’

Die Wêreld Restaurant-toekennings is vanjaar vir die eerste keer aangebied om die beste restaurant ter wêreld te vereer, en ʼn klein Suid-Afrikaanse restaurant het dié prys voor al die ander internasionale restaurante weggeraap. Lees meer.

Peiling wys ANC is onder 50% steun in Gauteng

Gautengers is die land se voorste eksponente van koalisieregering op munisipale vlak, en nou wys ’n peiling met dat die ANC tans minder as 50% steun in die goue provinsie geniet. Lees meer.

Solidariteit: Ras het die Eskom-reus laat val

Te midde van die beurtkragkrisis, gaan Eskom voluit voort met die maatskappy se regstellendeaksieplan. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest