Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • ‘n Brief van ‘n boer se vrou
  • Foto’s en video: Spanning in Hermanus oor grondgrype
  • Optogte in buiteland oor SA boere

’n Brief van ’n boer se vrou

 Vandag sê ek vir jou, boer-se-vrou: “Ek salueer jou.” Ek haal my hoed af vir jou en vir elke vrou wat elke dag aan goed soos hierdie moet dink net omdat jy op ‘n plaas in Suid-Afrika bly. Lees meer.

 Foto’s en video: Spanning in Hermanus oor grondgrype

ʼn Polisiestasie in Hermanus in die Wes-Kaap is Maandag aan die brand gesteek deur ontstoke betogers. Lees meer.

 Optogte in buiteland oor SA boere

Optogte is onder meer in Australië en België gehou om teen die aanslag op Suid-Afrikaanse boere te betoog. Lees meer oor die optog in België en die optog in Australië.

 

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest