Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Eskom draai brieke aan met regstelaksie
  • Centurion-grondeis: ‘Geen rede tot paniek’, sê minister
  • Sluier gelig oor pad vorentoe vir grondonteiening

Eskom draai brieke aan met regstelaksie

Eskom het besluit om sy regstellendeaksieplan op te skort totdat sy herstrukturering afgehandel is. Lees meer.

Centurion-grondeis: ‘Geen rede tot paniek’, sê minister

Die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming het gesê daar is geen rede tot paniek oor die Centurion-grondeis wat ongeveer 4 000 hektaar se eiendom raak en nagenoeg 2 000 huisgesinne betrek nie. Lees meer.

Sluier gelig oor pad vorentoe vir grondonteiening

Die parlementêre ad hoc-komitee oor die verandering van die Grondwet om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, het die sluier gelig oor hoe hulle hul taak vorentoe sien. Lees meer.

 

Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest