Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Mosie vir Winnie-lughawe lei tot vurige debat
  • Video: Skenkings stroom in vir student in vullis-video
  • Video: Marelize oor dáái val: ‘Dit was skreeusnaaks!’

Mosie vir Winnie-lughawe lei tot vurige debat

ʼn Mosie deur die EFF dat Kaapstad Internasionale Lughawe na Winnie Madikizela-Mandela vernoem word, het ʼn vurige debat in die Nasionale Vergadering tot gevolg gehad. Lees meer.

Video: Skenkings stroom in vir student in vullis-video

ʼn Derdejaarstudent aan die Universiteit van die Vrystaat word wyd geloof nadat ʼn video van hom op sosiale media versprei is waar gesien kan word hoe hy die gemors opruim wat deur betogers op die Kovsie-kampus gestrooi is. Lees meer. 

Video: Marelize oor dáái val: ‘Dit was skreeusnaaks!’

Sy het byna oornag die splinternuwe sensasie onder Afrikaanssprekendes geword – die jong meisie wat reguit met haar fiets teen ʼn rugbypaal vasgery het. Lees meer.

Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest