Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Klag teen duiker ná voorvan met walvis
  • 200 diere brand in wildkampe dood
  • Lesufi: ‘Voedingsgebiede vir Gautengse skole sal vergroot word’

Klag teen duiker ná voorval met walvis

ʼn Klag is gelê teen die duiktoeroperateur en natuurlewefotograaf van Port Elizabeth wat nou as ʼn “moderne Bybelse Jona” bestempel word nadat hy in die bek van ʼn walvis beland het. Lees meer.

200 diere brand in wildkampe dood

Sowat 200 diere het Maandagaand, dae voordat hulle op veiling moes gaan, in wildkampe naby Brits in Noordwes doodgebrand. Lees meer.

Lesufi: ‘Voedingsgebiede vir Gautengse skole sal vergroot word’

Panyaza Lesufi, die Gautengse LUR vir onderwys, het die goedkeuring van verskeie nuwe skoleregulasies in die provinsie aangekondig. Lees meer.

Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest