Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Eskom sê oor verdere fases beurtkrag
  • Só werk nuwe belasting vir ekspats
  • Dispuut met MTN verklaar ná borgskap onttrek word

Eskom sê oor verdere fases beurtkrag

Eskom moes Dinsdagaand inderhaas bekommerde Suid-Afrikaners paai nadat die kragvoorsiener vroeër die dag gesê het fase 5 tot 8-beurtkrag kan toegepas word om die las op die kragnetwerk te verlig. Lees meer.

Só werk nuwe belasting vir ekspats

Van 1 Maart 2020 tree hersiene wetgewing in werking rakende die belasting van Suid-Afrikaners wat in die buiteland werk. Lees meer.

Dispuut met MTN verklaar ná borgskap onttrek word

Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy stem by die onlangse onstuimigheid oor Steve Hofmeyr se deelname aan die Afrikaans is Groot-konserte gevoeg deur ʼn dispuut met MTN te verklaar. Lees meer.

Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest